Hebreërs 1:8-9

Hebreërs 1:8-9 CAB23

Maar aan die Seun sê Hy: U troon, o God, is vir ewig en altyd; 'n septer van geregtigheid is die septer van u koninkryk. U het geregtigheid liefgehad en ongeregtigheid gehaat; daarom het God, jou God, jou gesalf met vreugde-olie bo jou metgeselle.