Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Hebreërs 6:9-12

Hebreërs 6:9-12 CAB23

Maar, geliefdes, ons is oortuig van beter dinge van julle en dinge wat met die saligheid gepaardgaan, al sê ons so. Want God is nie onregverdig om julle werk en arbeid van liefde wat julle aan sy Naam bewys het, te vergeet deurdat julle die heiliges gedien en dien nie. En ons wil hê dat elkeen van julle dieselfde ywer aan die dag lê tot die volle sekerheid van hoop tot die einde toe: sodat julle nie traag moet wees nie, maar navolgers van hulle wat deur geloof en lankmoedigheid die beloftes beërwe.