Jesaja 10:27

Jesaja 10:27 CAB23

En dit sal gebeur in dié dag dat sy las van jou skouer af weggeneem sal word en sy juk van jou nek af, en die juk sal vernietig word weens die salwing.