Jesaja 23:18

Jesaja 23:18 CAB23

En haar koopware en haar loon sal heilig wees aan die HERE; dit mag nie bewaar of weggebêre word nie; want haar koopware sal wees vir die wat voor die aangesig van die HERE woon, om genoeg te eet en vir duursame klere.