Jesaja 36:16

Jesaja 36:16 CAB23

Luister nie na Hiskia nie, want so sê die koning van Assirië: Maak 'n ooreenkoms met my deur 'n geskenk en gaan uit na my toe; en eet elkeen van sy wingerdstok en elkeen van sy vyeboom en drink elkeen die waters van sy eie put;