Jesaja 42:16

Jesaja 42:16 CAB23

En Ek sal blindes bring op 'n pad wat hulle nie geken het nie; Ek sal hulle lei op paaie wat hulle nie geken het nie; Ek sal die duisternis lig maak voor hulle en krom dinge reguit maak. Hierdie dinge sal Ek aan hulle doen en hulle nie verlaat nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 42:16