Jesaja 55:7

Jesaja 55:7 CAB23

Laat die goddelose sy weg verlaat en die onregverdige sy gedagtes; en laat hy hom tot die HERE bekeer, en Hy sal hom genadig wees; en aan onse God, want Hy sal menigvuldig vergewe.