Jesaja 57:15

Jesaja 57:15 CAB23

Want so sê die Hoë en Verhewe wat in die ewigheid woon, wie se Naam Heilig is; Ek woon in die hoogte en in die heiligdom, ook by die verbryselde en nederige van gees, om die gees van die nederiges te laat herlewe en die hart van die verbryseldes te laat herlewe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 57:15