Jesaja 60:19

Jesaja 60:19 CAB23

Die son sal bedags nie meer jou lig wees nie; ook om glans sal die maan jou nie verlig nie, maar die HERE sal vir jou 'n ewige lig wees en jou God jou heerlikheid.