Jesaja 60:21

Jesaja 60:21 CAB23

En jou volk sal almal regverdig wees: hulle sal die land vir ewig beërwe, die loot van my plant, die werk van my hande, dat Ek verheerlik kan word.