Jesaja 65:25

Jesaja 65:25 CAB23

Die wolf en die lam sal saam wei, en die leeu sal strooi eet soos 'n bul, en stof sal die vleis van die slang wees. Hulle sal geen kwaad doen of verderf op my hele heilige berg nie, spreek die HERE.