Jesaja 66:22

Jesaja 66:22 CAB23

Want soos die nuwe hemele en die nuwe aarde wat Ek sal maak, voor My aangesig sal bestaan, spreek die HERE, so sal jou nageslag en jou naam bestaan.