Jakobus 3:9-10

Jakobus 3:9-10 CAB23

Daarmee loof ons God, ja, die Vader; en daarmee vervloek ons mense wat na die gelykenis van God gemaak is. Uit dieselfde mond kom seën en vloek. My broers, hierdie dinge behoort nie so te wees nie.