Rigters 7:4

Rigters 7:4 CAB23

Toe sê die HERE vir Gídeon: Die volk is nog te veel; bring hulle af na die water, en Ek sal hulle daar vir jou op die proef stel en van elkeen wat Ek vir jou sê: Dit mag nie met jou saamgaan nie, hy mag nie gaan nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 7:4