Jeremia 11:3-4

Jeremia 11:3-4 CAB23

En sê vir hulle: So spreek die HERE, die God van Israel; Vervloek is die man wat die woorde van hierdie verbond nie gehoorsaam nie, wat Ek julle vaders beveel het op die dag toe Ek hulle uit Egipteland, uit die ysteroond, uitgelei het, deur te sê: Luister na my stem en doen dit net soos Ek julle beveel; so sal julle vir My 'n volk wees, en Ek sal julle God wees

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 11:3-4