Jeremia 14:20-21

Jeremia 14:20-21 CAB23

Ons erken, HERE, ons boosheid en die ongeregtigheid van ons vaders, want ons het teen U gesondig. Moenie van ons afsku nie, ter wille van u Naam, moenie die troon van u heerlikheid in skande bring nie; onthou, verbreek nie u verbond met ons nie.