Jeremia 17:5-6

Jeremia 17:5-6 CAB23

So sê die HERE: Vervloek is die man wat op die mens vertrou en vlees sy arm maak en wie se hart van die HERE afwyk. Want hy sal wees soos 'n heide in die woestyn, en sal nie sien as die goeie kom nie; maar sal die dor plekke in die woestyn bewoon, in 'n soutland en onbewoon.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 17:5-6