Jeremia 17:7-8

Jeremia 17:7-8 CAB23

Geseënd is die man wat op die HERE vertrou en wie se hoop die HERE is. Want hy sal wees soos 'n boom wat by die water geplant is en sy wortels by die rivier uitsprei, en hy sal nie sien as daar hitte kom nie, maar sy blaar sal groen wees; en sal nie ophou in die jaar van droogte nie, en nie ophou om vrugte te dra nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 17:7-8