Jeremia 19:15

Jeremia 19:15 CAB23

So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek bring oor hierdie stad en oor al sy stede al die onheil wat Ek daaroor gespreek het, omdat hulle hul nek verhard het om na my woorde nie te luister nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 19:15