Jeremia 23:16

Jeremia 23:16 CAB23

So sê die HERE van die leërskare: Luister nie na die woorde van die profete wat vir julle profeteer nie; hulle maak julle ydel; hulle spreek 'n gesig uit hul eie hart en nie uit die mond van die HERE nie.