Jeremia 3:12

Jeremia 3:12 CAB23

Gaan roep hierdie woorde uit na die noorde en sê: Keer terug, jy afkerige Israel, spreek die HERE; en Ek sal my toorn oor julle nie laat val nie; want Ek is barmhartig, spreek die HERE, en Ek sal die toorn nie vir ewig bewaar nie.