Jeremia 38:22

Jeremia 38:22 CAB23

En kyk, al die vroue wat in die huis van die koning van Juda oorgebly het, sal na die vorste van die koning van Babel gebring word, en daardie vroue sal sê: Jou vriende het jou aangepak en jou oorwin; jou voete het gesink in die modder, en hulle het teruggedraai.