Jeremia 50:34

Jeremia 50:34 CAB23

Hulle Verlosser is sterk; die HERE van die leërskare is sy Naam; Hy sal hulle regsaak volkome verdedig, om die land rus te gee en die inwoners van Babel onrus te maak.