Jeremia 7:22-23

Jeremia 7:22-23 CAB23

Want Ek het nie met julle vaders gespreek en hulle nie bevel gegee op die dag toe Ek hulle uit Egipteland uitgelei het oor brandoffers of slagoffers nie. Maar hierdie ding het ek hulle beveel en gesê: Luister na my stem, en Ek sal julle God wees, en julle sal vir My 'n volk wees; en wandel in al die weë wat Ek julle beveel het, dat dit met julle goed kan gaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 7:22-23