Johannes 11:44
Johannes 11:44 CAB23
En die dooie het uitgekom, met grafdoeke aan hande en voete gebind, en sy gesig was met 'n doek omgebind. Jesus sê vir hulle: Maak hom los en laat hom gaan.