Johannes 13:16

Johannes 13:16 CAB23

Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, die dienskneg is nie groter as sy heer nie; ook hy wat gestuur is nie groter as hy wat hom gestuur het nie.