Johannes 13:4-5

Johannes 13:4-5 CAB23

Hy staan op van die maaltyd en het sy klere uitgelê; en hy het 'n handdoek geneem en hom omgord. Daarna het Hy water in 'n skottel gegooi en begin om die dissipels se voete te was en dit af te vee met die handdoek waarmee Hy omgord was.