Johannes 14:23-24

Johannes 14:23-24 CAB23

Jesus antwoord en sê vir hom: As iemand My liefhet, sal hy my woorde bewaar; en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak. Wie My nie liefhet nie, bewaar my woorde nie; en die woord wat julle hoor, is nie myne nie, maar die Vader s'n wat My gestuur het.

Video vir Johannes 14:23-24