Johannes 15:19

Johannes 15:19 CAB23

As julle van die wêreld was, sou die wêreld sy eie liefhê; maar omdat julle nie van die wêreld is nie, maar Ek julle uit die wêreld uitverkies het, daarom haat die wêreld julle.