Johannes 16:22-23

Johannes 16:22-23 CAB23

En julle het dan nou droefheid, maar Ek sal julle weer sien, en julle hart sal bly wees, en niemand neem julle blydskap van julle weg nie. En in dié dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle die Vader in my Naam sal vra, sal Hy julle gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 16:22-23