Johannes 9:2-3

Johannes 9:2-3 CAB23

En sy dissipels het Hom gevra en gesê: Meester, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is? Jesus antwoord: Hierdie man of sy ouers het nie gesondig nie, maar dat die werke van God in hom openbaar sou word.