Job 30:26

Job 30:26 CAB23

Toe ek die goeie verwag het, het die kwaad oor my gekom; en toe ek op die lig gewag het, het daar duisternis gekom.