Josua 1:5-6

Josua 1:5-6 CAB23

Niemand sal voor jou standhou al die dae van jou lewe nie; soos Ek met Moses was, so sal Ek met jou wees; Ek sal jou nie begewe en jou nie verlaat nie. Wees sterk en vol moed, want aan hierdie volk moet jy die land wat Ek aan hulle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee, as erfdeel uitdeel.