Josua 14:12

Josua 14:12 CAB23

Gee my dan nou hierdie berg waarvan die HERE in dié dag gespreek het; want jy het in dié dag gehoor hoe die Enakiete daar was en dat die stede groot en omheinde was; as die HERE met my is, dan sal Ek hulle kan verdryf, soos die HERE gespreek het.