Josua 2:10

Josua 2:10 CAB23

Want ons het gehoor hoe die HERE die water van die Skelfsee vir julle laat opdroog het toe julle uit Egipte uitgetrek het; en wat julle aan die twee konings van die Amoriete gedoen het wat oorkant die Jordaan was, Sihon en Og, wat julle met die banvloek getref het.