Levitikus 9:24

Levitikus 9:24 CAB23

En daar het 'n vuur voor die aangesig van die HERE uitgegaan en die brandoffer en die vet op die altaar verteer; en toe die hele volk dit sien, het hulle uitgeroep en op hul aangesig geval.