Lukas 10:13

Lukas 10:13 CAB23

Wee jou, Chorasin! wee jou, Betsaida! want as die magtige werke in Tirus en Sidon gedoen is wat in julle gedoen is, het hulle 'n lang tyd gelede berou gehad terwyl hulle in sak en as gesit het.