En hy het opgestaan en na sy vader gekom. Maar toe hy nog ver was, het sy vader hom gesien en innig jammer gekry en gehardloop en hom om die nek geval en hom gesoen. En die seun sê vir hom: Vader, ek het gesondig teen die hemel en voor u oë, en ek is nie meer werd om u seun genoem te word nie. Maar die vader sê vir sy dienaars: Bring die beste kleed uit en trek hom dit aan; en sit 'n ring aan sy hand en skoene aan sy voete.
Lees Lukas 15
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Lukas 15:20-22
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's