En toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sien hom en sê vir hom: Saggeus, maak gou en kom af; want vandag moet ek in u huis bly. En hy het gou gemaak en afgekom en hom met blydskap aangeneem.
Lees Lukas 19
Deel
Vergelyk alle weergawes: Lukas 19:5-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's