Lukas 4:5-8

Lukas 4:5-8 CAB23

En die duiwel het Hom op 'n hoë berg geneem en aan Hom al die koninkryke van die wêreld in 'n oomblik van tyd gewys. En die duiwel sê vir hom: Ek sal jou al hierdie mag gee en die heerlikheid van hulle, want dit is aan my oorgegee; en aan wie Ek wil, gee Ek dit. As jy dan vir My wil aanbid, sal alles joune wees. En Jesus antwoord en sê vir hom: Gaan weg agter My, Satan, want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.