Lukas 8:14

Lukas 8:14 CAB23

En dit wat tussen die dorings geval het, is hulle wat, as hulle dit gehoor het, uitgaan en verstik word van die sorge en rykdom en genietinge van hierdie lewe, en geen vrugte tot volmaaktheid bring nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 8:14