Lukas 9:11

Lukas 9:11 CAB23

En toe die volk dit weet, het hulle Hom gevolg; en Hy het hulle aangeneem en met hulle oor die koninkryk van God gespreek en die wat genesing nodig gehad het, gesond gemaak.