Maleagi 1:11

Maleagi 1:11 CAB23

Want van die opgang van die son af tot by sy ondergang sal my Naam groot wees onder die heidene; en op elke plek sal vir my Naam reukwerk en 'n rein offer gebring word, want my Naam sal groot wees onder die nasies, spreek die HERE van die leërskare.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Maleagi 1:11