Maleagi 3:17-18

Maleagi 3:17-18 CAB23

En hulle sal myne wees, spreek die HERE van die leërskare, op dié dag as Ek my edelstene maak; en Ek sal hulle spaar soos 'n man sy eie seun spaar wat hom dien. Dan sal julle terugkeer en onderskei tussen die regverdige en die goddelose, tussen hom wat God dien en hom wat Hom nie dien nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Maleagi 3:17-18