Matteus 13:19

Matteus 13:19 CAB23

Wanneer iemand die woord van die koninkryk hoor en dit nie verstaan nie, dan kom die bose en vang wat in sy hart gesaai is. Dit is hy wat langs die pad saad ontvang het.