Matteus 16:11-12

Matteus 16:11-12 CAB23

Hoe is dit dat julle nie verstaan dat Ek dit nie vir julle oor brood gespreek het nie, dat julle moet oppas vir die suurdeeg van die Fariseërs en die Sadduseërs? Toe het hulle verstaan dat Hy hulle beveel het om nie te waak vir die suurdeeg van brood nie, maar vir die leer van die Fariseërs en die Sadduseërs.