Markus 12:43-44

Markus 12:43-44 CAB23

En Hy het sy dissipels na Hom geroep en vir hulle gesê: Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie arm weduwee het meer ingegooi as almal wat in die skatkis gegooi het. Want alles het hulle van hulle oorvloed ingegooi; maar sy het uit haar gebrek alles ingegooi wat sy gehad het, selfs haar hele lewe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 12:43-44