Markus 4:20

Markus 4:20 CAB23

En dit is hulle wat in goeie grond gesaai word; wat die woord hoor en dit aanneem en vrugte dra, die een dertigvoudig, die ander sestig- en die ander honderdvoudig.