Nehemia 12:27

Nehemia 12:27 CAB23

En by die inwyding van die muur van Jerusalem het hulle die Leviete uit al hulle plekke gesoek om hulle na Jerusalem te bring, om die inwyding te vier met blydskap, beide met danksegginge en met sang, met simbale, harpe en met siters.