Nehemia 7:1-2

Nehemia 7:1-2 CAB23

En toe die muur gebou is, en ek die deure opgerig het, en die poortwagters en die sangers en die Leviete aangestel is, Dat ek aan my broer Hanani en Hanánja, die owerste van die paleis, bevel gegee het oor Jerusalem, want hy was 'n getroue man en het God gevrees bo baie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 7:1-2